AMANDA STRYDOM

Tussen Die Liefde En Die Leegte Songtext / Lyric


AMANDA STRYDOM - Tussen Die Liefde En Die Leegte Songtext


Ek is my lewe lank op reis

Ek volg die we van die twijfel

Ek soek na wat ek nooit sal vind nie

Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing

Ek wil probeer om iets te maak

Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie

maar op soek na mooi woorde

het die liefde my verloor






En ek is altijd maar oppad

Altijd maar oppad

Ek reis onrustig en onseker

Tussen die liefde en die leegte



Dis nie n lewe om te deel nie

En tog behoort my hart aan jou

Maar laat my nie te veel beloof nie

Want ek bly my droom getrou

En ek wil nog soveel woorde sing

Dit is n passievolle drang

Ek wil alleen wees en ook bij jou wees

Maar ek vind nooit die balans



En ek is altijd maar oppad

Altijd maar oppad

Ek reis onrustig en onseker

Tussen die liefde en die leegte

Dieser Songtext wurde von www.Deine-Songtexte.com heruntergeladen :)

"Tussen Die Liefde En Die Leegte" Video ansehen

Was denkst du über "Tussen Die Liefde En Die Leegte"?