AMANDA STRYDOM - TUSSEN DIE LIEFDE Songtext
Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die weë van die twyfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
Maar op soek na mooi woorde
Het die liefde my verloor Koor:
En ek is altyd maar oppad
Altyd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte (x2) Dis nie'n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is'n passievolle drang
Ek wil alleen wees en ook by jou wees
Maar ek vind nooit die balans
Herhaal koor
Falsches Video?
Dieses Video ist aktuell für den Songtext hinterlegt:
https://www.youtube.com/watch?v=Q5Eb_HLN5KM
Falsch? Dann Trage hier den Link für das richtige Video von YouTube ein.
Was denkst du über "TUSSEN DIE LIEFDE"?