AMANDA STRYDOM

Mooiweer En Warm Songtext / Lyric


AMANDA STRYDOM - Mooiweer En Warm Songtext


Almal het iets om te drae

'n kruis, 'n frons,'n wonderbra

'n sakdoek nat met ou verdriet

Of'n halssnoer uit onthou gegiet



'n graf,'n plaas,'n monument

'n tyd,'n plek,'n grys laMent

'n dagboek vol selfverwyt

of 'n rugsak met die inhoud kwyt



Maar vandag is dit mooiweer en warm

Vandag is die lewe'n lied

Voel die son op jou skyn, laat die sorge verdwyn

Want dis mooiweer en warm by my






Verlore nommers en adresse

Vergete prinse en prinsesse

Die verkeerde lotto nommers: 36, 34, 32

'n boord gevul met brommers



Al die boeke wat verdwyn het

Drome wat gekwyn het

Spieëls wat oudgeword het

En almal wat tekort het



Minnaars wat verdwyn het

Drome wat gekwyn het

Spieëis wat oudgeword het

En almal wat tekort het



Almal het iets om te dra

'n Kruis,'n frons, 'n wonderbra

'n sakdoek nat met ou verdriet

'n halsnoer uit onthou gegiet

Dieser Songtext wurde von www.Deine-Songtexte.com heruntergeladen :)

"Mooiweer En Warm" Video ansehen

Was denkst du über "Mooiweer En Warm"?