AMANDA STRYDOM - HOOR HOE BROM DIE Songtext
Hoor hoe brom die wind om ons huis vanaand
Hoor hoe brom die wind om ons huis
Daar's varkies in die bone
Ons slaap trippe trappe trone
Hoor hoe brom die wind om ons huis Hoor hoe blaas die wolf by die hek vanaand
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Jakkals nooi vir gansie - kom eet vanaand by my
Hoor hoe blaas die wolf by die hek Koor:
Ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
En ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
Hoor hoe brul die leeu langs die bed vanaand
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Skilpad wen vir hasie - geen treine by die stasie
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Herhaal koor
Voel hoe beef die grond waar ons huisie staan
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agterdeur
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Koor en finale:
En ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
Ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
My asem gly deur my taal
Ek word verlei deur my taal
En ek kan vry in my taal
Ek kan rock in my taal
Ek maak lawaai in my taal
Ek word so kwaai in my taal
Ek kan jou braai in my taal
En ek kan rock in my taal
Falsches Video?
Dieses Video ist aktuell für den Songtext hinterlegt:
https://www.youtube.com/watch?v=-2S11apfUYQ
Falsch? Dann Trage hier den Link für das richtige Video von YouTube ein.
Was denkst du über "HOOR HOE BROM DIE"?