AMANDA STRYDOM

Die Taal Van My Hart Songtext / Lyric


AMANDA STRYDOM - Die Taal Van My Hart Songtext


Kyk, die son skyn in die hemel

Dit is die einde van die nag

Ek was verdwaal in die donker

Ek het die pad weer teruggevoel

Vroeer was ek ryk aan woorde

Nou's ek stiller, ek het verander

Maar my stem, my stem bly brand

Dit is my vuur, kom maak jou warm



Hoor die taal van my hart

Hoor die taal van my hart

En al klink ek soms gebroke

Gebroke en verward

Dit is die taal van my hart






Ek het my spieelbeeld sien val

Ek le aan skerwe op die grond

Ek het myself leer ken

As heldin en as 'n hond

Daar is so weinig meer oor

Van al my woede en geweld

Maar ek ken nou ook my donker kant

Ek het vrede met myself



Ek sing die taal van my hart

Hoor die taal van my hart

En al klink ek soms gebroke

Gebroke en verward

Dit is die taal van my hart



Jy kan my vat net soos ek is

Jy mag van my hou

Jy mag my ook haat

Ek is wie ek is

Dit is my wereld

En dit is my stem



Mmmm

En al klink ek soms gebroke

Gebroke en verward

Dit is die taal van my hart

Die is die taal van my hart

Dit is die taal van my hart

Dieser Songtext wurde von www.Deine-Songtexte.com heruntergeladen :)

"Die Taal Van My Hart" Video ansehen

Was denkst du über "Die Taal Van My Hart"?