AMANDA STRYDOM - Die Liggie Songtext
Die kleinste kers se liggie
Kan die diepste donker breek
En 'n duisend ander liggies
Kan by daardie een aansteek
Dan by daardie duisend liggies
Nog miljoen of twee of tien
Totdat almal in die wêreld
Deur die donkerte kan sien
Dit neem een eerste liggie
Maak nie saak hoe dof of klein
Een liggie wat alleen staan
En die krag het om te skyn
Totdat almal in die wêreld
(Totdat almal in die wêreld)
Deur die donkerte kan sien
(Deur die donkerte kan sien)
Totdat almal in die wêreld
(Totdat almal in die wêreld)
Deur die donkerte kan sien
(Deur die donkerte kan sien)
Totdat almal in die wêreld
(Totdat almal in die wêreld)
Deur die donkerte kan sien
(Deur die donkerte kan sien)
Deur die donkerte kan sien
Falsches Video?
Dieses Video ist aktuell für den Songtext hinterlegt:
https://www.youtube.com/watch?v=YK8l9hCSnbE
Falsch? Dann Trage hier den Link für das richtige Video von YouTube ein.
Was denkst du über "Die Liggie"?